Tag: Afrikaans

Met My in die Paradys

Jesus het saam met misdadigers gesterf.  Twee veroordeeldes wat aan weerskante van Hom gekruisig is.  In daardie twee wat saam met Jesus gesterf het, sien ons ʼn weerspieëling van die ganse mensdom, want soos die Bybel sê, “almal...

Read More

‘n Man vir ‘n Vrou – In Eer

“Vlug vir Hoerery!” Gedagtes oor Morele Reinheid Ons lewe in ‘n tyd waar paartjies maar min daarvan dink om saam te bly voor die huwelik, dis as hulle enigsins aan trou sou dink. En nou word ons selfs gedwing om homoseksualiteit...

Read More
Loading